GeoStub
'n Aand met Abrie Beeslaar & Bertus Basson event image
ArtsPast Event

'n Aand met Abrie Beeslaar & Bertus Basson

Wednesday, May 20, 2026Eike by Bertus Basson, Stellenbosch

Date

May 20, 2026

Time

6:30 PM

Venue

Eike by Bertus Basson

Format

One-off

This event has passed

This page remains available for event details, venue context, and archive discovery. Current ticket availability may no longer apply.

About 'n Aand met Abrie Beeslaar & Bertus Basson

'n Aand saam met Abrie Beeslaar & Bertus Basson Kom geniet ’n onvergeetlike vyfgang ete deur die bekroonde sjef Bertus Basson wat perfek gekombineer word met ’n wynproe aangebied deur die wêreldbekende wynmaker Abrie Beeslaar van Beeslaar-wyne. Bertus Basson is een van Suid-Afrika se mees geliefde sjefs en restauranteurs bekend vir sy kreatiewe benadering tot plaaslike kos en sy bekroonde restaurante wat eg Suid-Afrikaanse stories vertel. Abrie Beeslaar is ’n internasionaal erkende wynmaker. Hy is veral bekend vir sy meesterlike Pinotage, en sy Beeslaar-wyne word jaar na jaar met toekennings bekroon. Venue: Bertus se Eike Restaurant te Stellenbosch Doel: Ten bate van Hoërskool Stellenbosch se Rasieleier toer na die Nasionale Kampioenskappe Datum: 20 Mei 2026 Tyd: 18:30 Kaartjies: Slegs 36 kaartjies beskikbaar Prys: R1200 per persoon

Open map

Eike by Bertus Basson

Stellenbosch, South Africa

Nearby events

More events near Stellenbosch will appear as providers are imported.

More arts events