GeoStub
Jaakie & Maeztro - Live at Die Nag Uil Paarl event image
Music

Jaakie & Maeztro - Live at Die Nag Uil Paarl

Friday, July 3, 2026Die Nag Uil Paarl, Paarl

Date

Jul 3, 2026

Time

8:00 PM

Venue

Die Nag Uil Paarl

Format

One-off

About Jaakie & Maeztro - Live at Die Nag Uil Paarl

?? PAARL, IS JULLE REG VIR 'N NAG OM TE ONTHOU? ?? with Jaakie & Maeztro! Op Vrydag, 3 Julie verander Die Naguil in 'n massiewe rave waar Afrikaans, techno, jol en chaos bots wanneer MAEZTRO & Jaakie die verhoog oorneem! Jaakie, bekend vir treffers soos "Kolwyntjie", "Check Vir My", "Bons", "Dans Nie", "Nytjie" en die splinternuwe "Padel Song", bring sy unieke energie, aansteeklike hooks en skreeusnaakse verhoogpersoonlikheid na Paarl. Met duisende streams en 'n groeiende aanhangersbasis regoor Suid-Afrika, weet hy presies hoe om 'n skare aan die sing en dans te kry. MAEZTRO het die land aan die rave met bangers soos "Bietjie Techno", "Hoe Rave Die Boere", "Knoppies en Poppies", "PTA 2 CPT" en meer. Sy mengsel van boerekultuur, techno en absolute chaos het hom een van die opwindendste nuwe name op die Afrikaans-dansvloer gemaak. Verwag: ? Massiewe sing-alongs ? Harde drops ? Kolwyntjies duifies met lekker lyfies ? Bietjie techno, Lekker rave tunes ? Die grootste jol wat Die Naguil nog gesien het ??? KAARTJIES: R80 gedurende Junie R100 gedurende Julie R150 by die deur Moenie wag tot jou pelle vir jou video's stuur die volgende dag nie — wees deel van die storie. PAARL, trek jou dansskoene aan. Hierdie een gaan wild wees. ??

Open map

Die Nag Uil Paarl

Paarl, South Africa

Nearby events

More music events