
MusicPast EventRadio Kalahari Orkes Live at Die Aasvoël Klub
Friday, May 22, 2026Aasvoël Club, Bloemfontein
Date
May 22, 2026
Time
6:00 PM
Venue
Aasvoël Club
Format
One-off
This event has passed
This page remains available for event details, venue context, and archive discovery. Current ticket availability may no longer apply.
About Radio Kalahari Orkes Live at Die Aasvoël Klub
Die Radio Kalahari Orkes tree vanaf 2005 op in 'n groot verskeidenheid plekke. Hulle het almal verskeie kere Nqorona gehad. Hulle hoof omroeper is die bekende akteur Ian Roberts wat n te siene was in die gewilde Kyknet reeks Appels en Tee....ook in onlangse advertensies vir Wildebees Brandewyn. Die Radio Kalahari Orkes vat sy onvoorspelbaarheid in die ateljee op Slangfontein vsn hierdie Bees. Die ander Omroepers van Radio Kalahari is die Vioolis Wynand Davel, wat met sy Meestersgraad in musiek by die Universiteit op Vsn Zylsrus onlangs bekroon is. Ruben Samuels, "The Dude" is die drommer wie se ervaaring van die "Hippy" era in Hillbrow in Johannesburg tot nou toe strek. Susie Swanepoel speel veel instrumente in haar sterk liefike stem. 18:00 Deure maak oop 20:00 1ste set begin Bel asb vir Hein +27 84 559 8991 om 'n tafel te bespreek (as jy gaan kaartjies by die deur koop gaan dit duurder wees...koop eerder hier.)
Venue info
Related city pageNearby events
More events near Bloemfontein will appear as providers are imported.